'n Kat en 'n hond.


Afrikaans (af)

Voegwoord
en

  Uitspraak

    
(lêer)

  Met Arabiese letters

اَِنْ

  Voegwoord

     Betekenisse

'n Woord wat twee of meer begrippe, woorde of sinne gelykberegtigend verbind.
'n Woord wat nadruk lê op twee of meer begrippe.
Aanloop van 'n sin om voortgang aan te dui of as aanloop van 'n vraag.

     Voorbeeldsinne

Koop melk en botter.
Gee asseblief die sout en peper aan.
En toe gebeur die snaaksste ding!
En wie is jy?

     Vertalings

  Vertalings:    en
Arabies: (ar) (wa-)
Deens: og(da)
Duits: und(de)
Engels: and(en)
Esperanto: kaj(eo)
Etruskies: 𐌂-(ett) (-c), 𐌙-(ett) (-χ)
Frans: et(fr)
Goties: 𐌾𐌰𐌷(got) (jah)
Grieks (Dhimotiki): και(el) (ke)
Grieks (Katharewoesa): καί(el) (ke)
Hebreeus: (he) (wë-), ו-(he) (-oe)
Hindi: और(hi) (aur)
Interlingue: e(ie)
Italiaans: e(it)
Jiddisj: און(yi) (oen)
Kasjoebies: ë(csb)
Latyn: et(la), -que(la)
Luxemburgs: an(lb)
Moldawies: şi
Nederlands: en(nl)
Noors: og(no)
Oerdoe: اور(ur) (ôr)
Persies (Wes-): و(fa) (wa), و-(fa) (-o, -wo)
Roemeens: şi(ro)
Russies: и(ru) (i)
Sweeds: och(sv)
Swahili: na(sw)
Spaans: y(es), (voor woorde wat begin met "i" of "hi": ) e(es)
Turks: ve(tr)
Turks (Osmaans): و(osm) (ve), و-(osm) (-ü, -u, -vü, -vu)
Volapük: e(vo), (voor klinkers: ) ed(vo)
Xhosa: na-
Yslands: og(is)
Zoeloe: na-(zu)


Noors boekmaal (nb)

Manlik Vroulik Onsydig
en en,
  (sedert 1938 ook:)
  ei
et

  Lidwoord

  Uitspraak

IPA: [eːn, ən]

     Betekenisse

  1. 'n, die onbepaalde manlike lidwoord.
  2. 'n, die onbepaalde vroulike lidwoord.

     Wisselvorme

2. (sedert 1938:) ei


Deens (da)

Gemeenslagtig Onsydig
en et

  Lidwoord

  Uitspraak

IPA: [en]

     Betekenisse

'n, die onbepaalde gemeenslagtige lidwoord.


Nederlands (nl)

Voegwoord
en

  Uitspraak

IPA: [ɛn, ən]
(lêer)

  Voegwoord

     Betekenisse

En

     Voorbeeldsinne

«Hij is naar school gegaan en heeft er veel geleerd.»
Hy het skool toe gegaan en het daar baie geleer.

     Eienskappe

Neweskikkende voegwoord.


Sweeds (sv)

Gemeenslagtig Onsydig
en ett

  Lidwoord

  Uitspraak

IPA: [en]

     Betekenisse

'n, die onbepaalde gemeenslagtige lidwoord.