Gras.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  gras     grasse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  grassie     grassies  

  Uitspraak

IPA: [χrɑs], meervoud: [ˈχrɑsə]

  Woordafbreking

gras

  Met Arabiese letters

خْرَسْ , meervoud: خْرَسِی

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plantkunde) Enige plant met hol, gelitte stingels en smal blare van die groot familie   Poaceae.

     Voorbeeldsinne

Kikoejoe is 'n robuuste, kruipende, meerjarige gras met dik wortelstokke (risome) en bogrondse ranke.

     Spreekwoorde

«Daar is 'n slang in die gras.»
Die omstandighede lyk verdag; Onraad word vermoed.

     Vertalings

  Vertalings:    gras
Duits: Gras(de)
Engels: grass(en)
Frans: herbe(fr)
Goties: gras
Italiaans: erba(it)
Russies: трава(ru) (trawa)
Spaans: hierba(es)
Sweeds: gräs(sv)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor gras.


Goties (got)

𐌲𐍂𐌰𐍃


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord gras o grassen 
Verouderde vorme
Genitief grasses grassen  
Datief grasse grassen

  Uitspraak

IPA: [ɣ̊rɑs], meervoud: [ˈɣ̊rɑsə(n)]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(plantkunde) Gras.