Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  hassium     —  

  Etimologie

Hassium is 'n Latynse verbastering van "Hessen" in Duitsland, waar die element ontdek is.

  Woordafbreking

has•si•um

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Hs en atoomgetal 108.

     Voorbeeldsinne

Hassium is ’n superswaar radioaktiewe element wat net in ’n laboratorium vervaardig word kan word.

     Vertalings

  Vertalings:    hassium
Engels: hassium(en)
Nederlands: hassium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hassium.