hen
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
hen | henne |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
hennetjie | hennetjies |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- هَِنْ , meervoud: هَِنِی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Voorbeeldsinne
- Manlike hoender word 'n haan genoem, en 'n vroulike hoender staan as 'n hen bekend.
Antonieme
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hen.
Vertalings
Engels (en)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | hen | hens |
Uitspraak
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [hen], meervoud: [henz]
- Brits:, Amerikaans: [hɛn], meervoud: [hɛnz]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Sinonieme
- 2. chicken
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | hen v | hennen |
Verkleinwoord | hennetje | hennetjes |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ɦɛn]
-
(lêer)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Sinonieme
Enkelvoud | 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
2de Vlaams |
3de m | 3de v | 3de o | ||||||
Onderwerp | ik | 'k | jij | je | u | gij | ge | hij | ie | zij | ze | het | 't |
Voorwerp | mij | me | jou | je | u | u | hem | 'm | haar | ze, d'r, 'r | het | 't | |
Meervoud | 1ste | 2de vertroulik |
2de beleef |
2de Vlaams |
3. persoon | ||||||||
Onderwerp | wij | we | jullie | u | gij | ge | zij | ze | |||||
Voorwerp | ons | jullie | u | u | hun, hen | ze |
Persoonlike voornaamwoord
Betekenisse
- Hulle; voorwerpsvorm derde persoon meervoud
Eienskappe
- In die amptelike preskriptiewe grammatika van die skryftaal word hierdie vorm as 'n akkusatief beskou en hun as 'n datief. Hierdie onderskeid is nogtans omstreeks 1630 kunsmatig ingevoer en dit sou hierdie vorme die enigste woord met 'n datief-akkusatief kontrast van die hele taal maak. In die spreektaal word die onderskeid selde gemaak en behandel mense die vorme dikwels as sinonieme.
Voorbeeldsinne
- (preskriptief) «Als ik hen zie, zal ik hun een boek geven.»
- As ek vir hulle sien, sal ek aan hulle 'n boek gee.