Afrikaans (af)

Bywoord
hierna

  Etimologie

Samestelling van hier en na.

  Woordafbreking

hier•na

  Bywoordelike voornaamwoord

     Betekenisse

In die tyd wat kom; van nou af en verder.

     Voorbeeldsinne

Die dood en die lewe hierna.

     Antonieme

daarna

     Verwante woorde

hieraan, hierby, hierdeur, hierdie, hierheen, hierin, hiermee, hierom, hieroor, hierop, hiervan, hiervoor

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels hereafter(en)
Nederlands hierna(nl)


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ɦirˈna], [ˈɦirna]
(lêer)
Voorsetselbywoord
na
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlik erna
Naby hierna
Veraf daarna
Betreklik waarna
Vraend waarna?
Onbepaald ergens na
Negatief nergens na
Universeel overal na

  Bywoordelike voornaamwoord

     Betekenisse

hierdie; hierna

     Voorbeeldsinne

«De dood en het leven hierna
Die dood en die lewe hierna.

     Eienskappe

Aanwysende bywoordelike voornaamwoord
Dit vervang die kombinasie "*na+dit/deze". Die vervanging is nie verplig nie.