Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  is 
Verlede Tyd  ek    was    
Teenwoordige deelwoord wees   
Verlede deelwoord gewees   

  Werkwoord

     Betekenisse

Gesegdevorm van wees.
  1. Selfstandige werkwoord en koppelwerkwoord in die teenwoordige tyd (bedrywende vorm).
  2. Hulpwerkwoord in die verlede tyd (lydende vorm).

     Voorbeeldsinne

Ek is baie jammer.
Die werk is reeds gedoen.

     Vertalings

  Vertalings:    is
Engels: is(en), are(en)
Nederlands: is(nl)


Goties (got)

𐌹̈𐍃