Afrikaans (af)

Enkelvoud
Persoon 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de m 3de v 3de o
Onderwerp ek jy u hy sy dit
Voorwerp my jou u hom haar dit
Meervoud
  1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de
Onderwerp ons julle u hulle
Voorwerp ons julle u hulle

  Uitspraak

IPA: [ˈjœlə]

  Met Arabiese letters

یِولِی

  Persoonlike voornaamwoord

     Betekenisse

  1. Onderwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord tweede persoon meervoud.
  2. Voorwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord tweede persoon meervoud.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Onderwerpsvorm
Duits: ihr(de)
Engels: you(en)
Goties: 𐌾𐌿𐍃(got) (jus), (julle twee:) 𐌾𐌿𐍄(got) (jut)
Nederlands: jullie(nl)
Russies: вы(ru)
  Vertalings:   2. Voorwerpsvorm
Duits: euch(de)
Engels: you(en)
Goties: 𐌹̈𐌶𐍅𐌹𐍃(got) (izwis), (julle twee:) 𐌹̈𐌲𐌵𐌹𐍃(got) (igqis)
Nederlands: jullie(nl)
Russies: вас(ru), вам(ru), вами(ru)