kleding
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
— | kleding |
Woordafbreking
- kle•ding
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Klere; tekstiel waarmee die liggaam bedek word.
Voorbeeldsinne
- Denim is 'n spesiale soort materiaal wat gebruik word om swaardiens-kleding (soos jeans) te maak.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|