’n Deel van die heelal, of kosmos.
Cosmos bipinnatus.

Afrikaans (af)

  Etimologie

Van Grieks κόσμος (kósmos, “wêreld", "heelal”).

  Woordafbreking

kos•mos
Enkelvoud Meervoud
  kosmos     -  
Enkelvoud Meervoud
  kosmos     kosmosse  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

1. (sterrekunde) Die heelal.
2. (plantkunde) ’n Pienk en wit blomsoort wat op baie plekke in Suid-Afrika wild groei; Cosmos bipinnatus.

     Voorbeeldsinne

1. Die kosmos het gevorm met die Groot Knal.
2. Daar staan ’n plaat kosmosse langs die pad.

     Sinonieme

     Vertalings

  Vertalings:   die heelal
  Vertalings:   blomsoort

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kosmos.