Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   laat     later     laatste  

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Heel agter; ná al die ander.

     Voorbeeldsinne

Dit is die laatste keer dat ek jou dit sien doen!

     Eienskappe

Oortreffende trap van laat.

     Vertalings

  Vertalings:    laaste
Engels: last(en)
Nederlands: laatst(nl)
Telwoord
laaste  
laastes

  Telwoord

     Betekenisse

Heel agter; ná al die ander.

     Voorbeeldsinne

Jy is die laaste.

     Eienskappe

Onbepaalde rangtelwoord.

     Vertalings

  Vertalings:    laaste
Engels: last(en), final(en)