Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   laat     late        
Vergrotend   later, latere      
Oortreffend   laatste  

  Woordafbreking

laat

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Ná na die verwagte oomblik; na die tyd wat afgespreek/geskeduleer is.
  2. Nie vroeg nie (onvroeg).
  3. Tyd volgens die horlosie.

     Voorbeeldsinne

  1. My bus is laat.
  2. Ek moes tot laat in die nag werk. Laat in die 21ste eeu.
  3. Hoe laat is dit?
Die egpaar het toe weer vriende en kennisse, hul dokter en pastoor gebel, wat onverwyld, ongeag die late uur, die Du Toits te hulp gesnel het.[1]

     Verwante woorde

later, latere, laaste

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels late(en)
Nederlands laat(nl)

  Verwysings

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  laat 
Verlede Tyd  ek   het gelaat        

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. Nie verhinder of teëgaan nie; duld; toelaat; toestaan; prysgee.
  2. Op ’n plek of in ’n toestand hou/los; agterlaat; nalaat; uitlaat; oorlaat.

     Voorbeeldsinne

  1. Laat staan maar.
  2. Ek het my baaitjie by die werk gelaat.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels let(en), leave(en), leave(en)
Nederlands laten(nl)


Nederlands (nl)

Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë   laat  
Verboë   late  
Partitief   laats    
Vergrotend
Onverboë   later  
Verboë   latere  
Partitief   laters  
Oortreffend
Onverboë   laatst  
Verboë   laatste  
Bywoord
Oortreffend   het laatst(e)  

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Laat

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. enkelvoud teenwoordige tyd van laten
  2. gebiedende wys van laten

     Voorbeeldsinne

1.: Ik laat.
1.: Jij laat.
1.: Hij, zij, het laat.
2.: Laat!