Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  lid     lede    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lidjie     lidjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Iemand wat aan 'n groep, vereniging, organisasie of sekte behoort; lidmaat.
  2. (anatomie) beweegbare deel van die dierlike liggaam; ledemaat (soos 'n arm of 'n been).

     Voorbeeldsinne

  1. Jan is 'n lid van die kerkraad.
  2. Sannie is so moeg, sy kan nie 'n lid verroer nie.

     Verwante woorde

lidmaat, lidmate

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: member(en)
Nederlands: lid(nl)