Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  maak 
Verlede Tyd  ek   het gemaak        

  Werkwoord

     Betekenisse

Vervaardig; aanmekaarsit; skep; laat ontstaan.

     Voorbeeldsinne

Ek maak 'n voerbak vir die voëls om in die tuin te sit.
Wat maak oom Kallie daar?

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels make(en)
Nederlands maken(nl)
Enkelvoud Meervoud
  maak     make  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Simbool of naam vir die produkte van 'n bepaalde produsent of handelsonderneming; handelsmerk.

     Voorbeeldsinne

Die rekenaar is van 'n onbekende maak.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels make(en)
Nederlands merk(nl)


Nederlands (nl)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van maken
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van maken
  3. gebiedende wys van maken

     Voorbeeldsinne

1.: Ik maak.
2.: Maak je?
3.: Maak!