Afrikaans (af)

Telwoord
min  
minder 
minste

  Telwoord

     Betekenisse

Nie baie nie; weinig; in geringe mate.

     Voorbeeldsinne

Die jaar het min dae oor.

     Eienskappe

Onbepaalde hooftelwoord

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: little(en), few(en)
Nederlands: weinig(nl)
Bywoord
Stellend   min  
Vergrotend   minder  
Oortreffend   minste  

  Bywoord

     Betekenisse

  1. Gebeur selde.
  2. Lig; weeg nie swaar nie

     Voorbeeldsinne

  1. Die babatjie weeg min.
  2. Ons kuier te min saam.

     Antonieme

baie

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: little(en)
Nederlands: weinig(nl)


Bywoord
min

  Bywoord

     Betekenisse

(informeel) Aftrek; verminderd met.

     Voorbeeldsinne

Vyf min drie is twee.

     Sinonieme

minus

     Antonieme

plus

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: minus(en)
Nederlands: min(nl), minus(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  min 
Verlede Tyd  ek   het gemin        

  Werkwoord

Liefhê; bemin.

     Voorbeeldsinne

Jesus min my.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: love(en)
Nederlands: beminnen(nl)
Enkelvoud Meervoud
  min     minne  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Liefde.

     Voorbeeldsinne

Die kerkraad probeer die saak in der minne skik.