Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  neem 
Verlede Tyd  ek   het geneem        

  Werkwoord

     Betekenisse

1. Vat; iets met die hande vasvat.
2. Iets gebruik (inneem).
3. Meet.

     Voorbeeldsinne

1. Ons neem die dose uit die kas en sit dit op die tafel.
2. Jy kan die pille vir jou kopseer neem.
3. Die suster neem die kind se koors.

     Sinonieme

vat

     Antonieme

gee

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: take(nl)
Nederlands: nemen(nl)


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [nem]
    
(lêer)

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van nemen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van nemen
  3. gebiedende wys van nemen

     Voorbeeldsinne

1.: Ik neem.
2.: Neem je?
3.: Neem!