Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  newton     newtons  

  Woordafbreking

new•ton

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(fisika) Eenheid van krag in die SI-stelsel, weergegee met die simbool N:  

     Voorbeeldsinne

Een newton is die hoeveelheid krag wat nodig is om 'n massa van een kilogram teen 'n tempo van een meter per sekonde kwadraat te versnel.

     Vertalings

  Vertalings:    newton
Engels: newton(en)
Nederlands: newton(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor newton.