Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  oganesson     —  

  Etimologie

Genoem na die fisikus Yuri Oganessian, wat 'n belangrike rol in die ontdekking van die element gespeel het.

  Woordafbreking

og•an•es•son

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Og en atoomgetal 118.

     Voorbeeldsinne

Oganesson is die swaarste elemente op die periodieke tabel.

     Vertalings

  Vertalings:    oganesson
Engels: oganesson(en)
Nederlands: ununoctium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor oganesson.