Afrikaans (af)

  Voorsetsel

Voorsetsel
onder

     Betekenisse

Laer as iets anders of deur iets bedek.
Tussen, tydens; gedurende.
Minder as.

     Voorbeeldsinne

Die kat slaap onder die bed.
Daar is 'n rumoer onder die duiwe.
Jy kan dit vir onder R5 koop.

     Vertalings

  Vertalings:    onder
Engels: under(en)
Engels: beneath(en)
Engels: below(en)
Nederlands: onder(nl)