Afrikaans (af)

Bywoord
ook

  Uitspraak

IPA: [ʊə̯k]

  Bywoord

     Betekenisse

daarnaas; verder; tewens

     Voorbeeldsinne

Hier is jou tee. Wil jy beskuit ook hê?
Wat ook al, ek stel nie belang nie!

     Afgeleide woorde

asook

     Vertalings

  Vertalings:    ook
Engels: also(en)
Nederlands: ook(nl)