Twee osse.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  os     osse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  ossie     ossies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere) 'n Gekastreerde bees (beesbul).

     Voorbeeldsinne

Die os is een van die oudste trekdiere wat deur mense gebruik word. Osse is reeds in die 6de eeu v.C. in Middel-Europa vir landbou ingespan.

     Verwante woorde

tollie, ossewa

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ox(en)
Goties: 𐌰𐌿𐌷𐍃𐌰
Nederlands: os(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor os.


Frans (fr)

Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) os m os
(met lidwoord) l'os les os

  Uitspraak

Hulp:IPA: [os]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

(biologie) Been; met kalsiumfosfaat en -karbonaat verharde weefsel.