Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  port     porte  

  Woordafbreking

port

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Wit of rooi soeterige wyn, oorspronklik van Oporto in Portugal.
  2. Posgeld; koste vir posstukke.

     Voorbeeldsinne

  1. Is jy lus vir 'n glasie port saam met jou nagereg?
  2. Hy het nie port betaal nie.

     Vertalings

  Vertalings:    port
Engels: port(en), postage(en)
Nederlands: port(nl)