Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  res     reste  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Wat oorbly (nie gebruik of vertel is nie).

     Voorbeeldsinne

Teen hom het Sekwati, Toelare se jongste seun wat stadigaan die reste van die Bapedi weer versamel het, toe opgetrek.[1]

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: rest(en)
Nederlands: rest(nl)

  Verwysings

  1. Maleo en Sekoekoeni, Deel 38 van The Van Riebeeck SocietyJ.F.W. Grosskopf (vertaler), Van Riebeeck Society, The, 1957