Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  seisoen     seisoene  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

sei•soen

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. 'n Deel van die jaar wat deur die weersomstandighede van ander sulke dele onderskei word.
  2. Een van vier gelyke dele van die jaar.

     Voorbeeldsinne

Seisoene kom voor vanweë die jaarlikse wenteling van die Aarde om die Son en die helling van die Aarde se rotasie-as met betrekking tot die wentelvlak.

     Sinonieme

jaargety

     Holonieme

jaar, eeu

     Meronieme

maand, week, dag, uur, minuut, sekonde

     Hiponieme

lente, somer, herfs, winter

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: season(en)
Nederlands: seizoen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor seisoen.