sif
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
sif | siwwe |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
siffie | siffies |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Toestel met klein gaatjies waarmee growwe van fyn deeltjies geskei word.
Voorbeeldsinne
- Skud die meel deur die sif.
Vertalings
Vertalings: sif | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | sif |
Verlede Tyd | ek | het gesif |
Werkwoord
Betekenisse
- Deur 'n sif laat loop/val.
- Skei die beter dinge van wat minder goed is.
Voorbeeldsinne
- Sif die meel voor jy dit gebruik.
- Ná die sluitingsdatum sif die paneel deur die aansoeke.
Vertalings
Vertalings: sif | |||
---|---|---|---|