[1] Sleutels vir slotte.
[4]: 'n Nommer 12-moersleutel.
[5] 'n Diskant- (F) en bassleutel (G) met die name van die note langsaan.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  sleutel     sleutels    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sleuteltjie     sleuteltjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

sleu•tel

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Instrument waarmee 'n slot oop- of toegesluit word.
  2. (figuurlik) Iets wat aan 'n sleutel herinner of die funksie van 'n sleutel verrig.
  3. Kode waarmee 'n raaisel opgelos, 'n geheim ontsyfer of 'n syferslot geopen word.
  4. (gereedskap) Gereedskap om boute en moere vas te draai (soos 'n moersleutel).
  5. (musiek) Musieksimbool aan die begin van 'n notebalk wat die toonhoogte van die note aandui.

     Voorbeeldsinne

  1. 'n Sleutel bestaan meestal uit 'n spesiaal geslypte stuk metaal, met groewe, bulte en gate wat dit in 'n slot laat pas.
  2. Goeie punte op skool nie al sleutel tot sukses in die sakewêreld nie.
  3. Ons het ongelukkig nie die sleutel om die geheime skrif te ontsyfer nie.
  4. Gee asseblief vir my die nommer 10-sleutel aan.
  5. Daar is drie soorte sleutels wat in moderne musieknotasie gebruik word: F, C en G.

     Verwante woorde

loper, slot, sluit

     Vertalings

  Vertalings:   1. Waarmee 'n slot oop- of toegesluit word
Duits: Schlüssel(de) m
Engels: key(en)
Frans: clé(fr) v
Hindi: ताली(hi) v
Nederlands: sleutel(nl)
Russies: ключ(ru) m
  Vertalings:   2. Figuurlik
Engels: key(en)
Nederlands: sleutel(nl)
  Vertalings:   3. Kode
Engels: encryption key(en)
Nederlands: sleutel(nl)
  Vertalings:   4. Gereedskap
Engels: spanner(en), wrench(en)
Nederlands: sleutel(nl)
  Vertalings:   5. Musiekbegrip
Engels: clef(en)
Nederlands: sleutel(nl)