Afrikaans (af)


Byvoeglike naamwoord
so

  Uitspraak

IPA: [suə̯]

  Met Arabiese letters

سُوَ

  Spelling tot 1909

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Sodanig.
  2. Van die aard.

     Vertalings

  Vertalings:    so
Duits: 1 solch(de); 2 so(de)
Engels: 1 such(en); 2 like this, like that
Frans: 2 comme ça
Nederlands: 1, 2 zo(nl)


Bywoord
so

  Bywoord

     Betekenisse

  1. Op hierdie manier; aldus.
  2. In dié mate.
  3. In hoë mate.
  4. Matig, gewoonweg.
  5. Onmiddellik.
  6. Ongeveer, naastenby, min of meer.

     Vertalings

  Vertalings:    so
Duits: 1, 2, 3, 4, 5, 6 so(de)
Engels: 1, 2 so(en); 1 like this (way), thus(en); 2 (vergelyking:) as(en); 3 so much; 5 just(en); 6 more or less, about(en), approximately(en)
Engels (Oud-): 1, 2, 3 swā (ang)
Esperanto: 1 tiel(eo); 2 tiom(eo)
Frans: 1 ainsi(fr), comme ça; 2 aussi(fr); (vergelyking:) de même (que), ainsi (que); 3 tellement(fr); 6 à peu près
Hongaars: 1 úgy(it), 2, 3 olyan(it), annyira(it)
Italiaans: 1, 2 (vergelyking:) così(it); 3 tanto(it)
Latyn: 2, 3 tam(la)
Nederlands: 1, 2, 3, 4, 5, 6 zo(nl)
Noors (Boekmaal): 1 slik; 2, 3
Novial: 1 talim; 2, 3 tantim
Russies: 1, 2 так(ru) (tak); 3 очень(ru) (otsjen)
Spaans: 1 así(es); 2, 3 tan(es)
Tsjeggies: 1, 2, 3 tak(cs)


Tussenwerpsel
so

  Tussenwerpsel

     Betekenisse

As uitroep van voldoening of verbasing.

     Vertalings

  Vertalings:    so
Duits: so(de)
Engels: so(en)
Nederlands: zo(nl)


Voegwoord
so

  Voegwoord

     Betekenisse

  1. Indien, as.
  2. In dié mate.
  3. Daarom, dus.

     Vertalings

  Vertalings:    so
Duits: 1 wenn(de); 1, 2, 3 so(de)
Engels: 1 if(en); 2 as much as
Frans: 1 si(fr)
Nederlands: 1, 2, 3 zo(nl)


Duits (de)

Woord
so

  Wisselspelling

ſo

  Met fraktuurletters

 

  Uitspraak

IPA:
Standaardtaal tot 1957: [zoː]
Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [zoː]
Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [z̥oː]
Switserduitse standaardtaal: [z̥oː]

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

So, van die aard.

  Bywoord

     Betekenisse

So

  Telwoord

  Uitspraak

IPA:
Standaardtaal tot 1957: [zoː]
Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [zoː]
Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [z̥oː]
Switserduitse standaardtaal: [z̥oː]

     Betekenisse

So

  Voegwoord

     Betekenisse

  1. So, indien, as.
  2. So, in dié mate.
  3. So, daarom, dus.

     Sinonieme

1. wenn


Engels (en)

Woord
so

  Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [səʊ̯]
Brits: [səʊ̯]
Amerikaans: [soʊ̯]

  Bywoord

     Betekenisse

  1. So, op hierdie manier.
  2. So, in dié mate.
  3. So, daarom, dus.

     Sinonieme

thus

  Telwoord

     Betekenisse

So.