Afrikaans (af)

Voornaamwoord
sodanig

  Woordafbreking

so•da•nig

  Aanwysende voornaamwoord

     Betekenisse

Op so 'n wyse; met die eienskap dat; van dié aard.

     Voorbeeldsinne

Die seiler moet deur die wind te lees die wind sodanig op die seile konsentreer dat hy die spoed en rigting van die vaartuig kan beheer.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: so much(en)
Nederlands: zodanig(nl)