telefonie
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
telefonie |
Uitspraak
- IPA: [tiləfuˈni, tɛləfuˈni]
Met Arabiese letters
- تَِیلِفونِي
Spelling tot 1909
- télefónie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Elektriese oorbrenging van geluid, veral van die stem.
- Kuns van die telefoon.
- Telefoonwese
Vertalings
Vertalings: telefonie | |||
---|---|---|---|
|