tussen
Afrikaans (af)
Voorsetsel
Voorsetsel |
---|
tussen |
Betekenisse
- Geplaas dat daar aan weerskante iets/iemand anders is (in die middel).
- In 'n groep/ gedeel deur 'n groep.
- Ná een ding, maar voor 'n ander; terwyl iets gebeur.
Voorbeeldsinne
- Ek sit tussen my pa en my ma.
- Dis lekker om tussen vriende te wees.
- Die winkel is tussen ses- en negeuur oop.
Verwante woorde
Uitdrukkings
- Tussen die boom en die bas.
Vertalings
Vertalings: tussen | |||
---|---|---|---|