Afrikaans (af)

Hooftelwoord (af)
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26 27 28 29
30 31 32 33 34 35 36 37 38 39
40 41 42 43 44 45 46 47 48 49
50 51 52 53 54 55 56 57 58 59
60 61 62 63 64 65 66 67 68 69
70 71 72 73 74 75 76 77 78 79
80 81 82 83 84 85 86 87 88 89
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99
100 200 300 400 500 600 700 800 900 1000
106 109 1012 1015 1018 1021 1024 1027 1030 1033
1036 1039 1042 1045 1048 1051 1054 1057 1060 1063

  Telwoord

Telwoord
twee

     Betekenisse

Een plus een; die getal 2. Een meer as een en een minder as drie.

     Voorbeeldsinne

Kan ek twee suigstokkies kry?
Ek speel twee keer per week rugby.

     Verwante woorde

tweede

     Vertalings

  Vertalings:    twee
Engels: two(en)
Esperanto: du(eo)
Fins: kaksi(fi)
Frans: deux(fr)
Nederlands: twee(nl)
Sotho (Noord-): pêdi
Zoeloe: kubili(zu)
Enkelvoud Meervoud
  twee     twees of tweë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tweetjie     tweetjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Die syfer 2.

     Voorbeeldsinne

Die twee is besig om my mal te maak.


Nederlands (nl)

Telwoord (nl)
0 1 2 3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16 17 18 19
20 21 22 23 24 25 26 27 28 29
30 31 32 33 34 35 36 37 38 39
40 41 42 43 44 45 46 47 48 49
50 51 52 53 54 55 56 57 58 59
60 61 62 63 64 65 66 67 68 69
70 71 72 73 74 75 76 77 78 79
80 81 82 83 84 85 86 87 88 89
90 91 92 93 94 95 96 97 98 99
100 200 300 400 500 600 700 800 900 1000
100 103 106 109 1012 1015 1018 1021 1024 1027

  Uitspraak

IPA:
Nederlands: ['tʋe],
(lêer)
,

  Telwoord

     Betekenisse

Twee
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord twee tweeën  
Verkleinwoord tweetje tweetjes

Manlik of vroulik

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Twee: die syfer 2

     Voorbeeldsinne

«Deze twee is amper leesbaar.»
Hierdie twee is nouliks leesbaar.