tydperk
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
tydperk | tydperke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
tydperkie | tydperkies |
Etimologie
Woordafbreking
- tyd•perk
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Afgemete/begrensde eenheid van tyd.
Voorbeeldsinne
- In watter tydperk het die dinosourusse geleef?
Sinonieme
Hiponieme
Vertalings
Vertalings: tydperk | |||
---|---|---|---|