Afrikaans (af)

Selfstandige naamwoord

u (meervoud u's)

Enkelvoud
Persoon 1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de m 3de v 3de o
Onderwerp ek jy u hy sy dit
Voorwerp my jou u hom haar dit
Meervoud
  1ste 2de
vertroulik
2de
beleef
3de
Onderwerp ons julle u hulle
Voorwerp ons julle u hulle

  Uitspraak

IPA: [ɨ]

  Met Arabiese letters

اُي

  Persoonlike voornaamwoord

     Betekenisse

Onderwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord van die tweede persoon enkelvoud en meervoud, beleefdheidsvorm.
Voorwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord van die tweede persoon enkelvoud en meervoud, beleefdheidsvorm.

     Vertalings

  Vertalings:   1. Onderwerpsvorm
Duits: Sie(de)
Engels: you(en)
  Vertalings:   2. Voorwerpsvorm
Duits: (datief:) Ihnen(de); (akkusatief:) Sie(de)
Engels: you(en)