Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  uraan     —  

  Etimologie

Genoem na die planeet Uranus.

  Woordafbreking

u•raan

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool U en atoomgetal 92.

     Voorbeeldsinne

Uraan is 'n silwerwit metaalagtige chemiese element.
Uraan is 'n radioaktiewe metaal waarvan kernkrag en kernwapens vervaardig word.

     Vertalings

  Vertalings:    uraan
Engels: uranium(en)
Nederlands: uranium(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor uraan.