verbindingswoord

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  verbindingswoord     verbindingswoorde  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [fərˈbəndəŋsvuə̯rt]
    
(lêer)

  Met Arabiese letters

فِرْبِنْدِنْگْسْڤُوَرْدْ , meervoud: فِرْبِنْدِنْگْسْڤُوَرْدِی

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Woord wat die verband tussen sinne of sinsdele aangee.

     Sinonieme

voegwoord, konjunksie

     Vertalings

  Vertalings:    verbindingswoord
Duits: Bindewort(de), Konjunktion(de)
Engels: conjunction(en)
Nederlands: voegwoord(nl)