verlede deelwoord

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  verlede deelwoord     verlede deelwoorde  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [fərˈliə̯də ˈdiə̯ɫvuə̯rt]
    
(lêer)

  Met Arabiese letters

فِرْلَِیدِی دَِیلْڤُوَرْدْ , meervoud: فِرْلَِیدِی دَِیلْڤُوَرْدِی

  Selfstandige naamwoordgroep

     Betekenisse

Vorm van die werkwoord wat gebruik word om die voltooide tyd te vorm.

     Sinonieme

voltooide deelwoord

     Vertalings

  Vertalings:    verlede deelwoord
Duits: Partizip Perfekt(de)
Engels: past participle(en)
Nederlands: verleden deelwoord(nl)