verskeie
Afrikaans (af)
Telwoord |
---|
verskeie |
Telwoord
Betekenisse
- 'n Aantal/paar; meer as een; taamlik baie; verskillende.
Voorbeeldsinne
- Centurion is 'n groeiende stad, met verskeie moderne winkelsentrums.
Eienskappe
- Onbepaalde hooftelwoord.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|