Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  verwys 
Verlede Tyd  ek   het verwys        

  Woordafbreking

ver•wys

  Werkwoord

     Betekenisse

Iets of iemand te noem.
Iemand of iets na 'n persoon/organisasie/bron/ens. vir hulp/behandeling/inligting/ens. te stuur.

     Voorbeeldsinne

Ek verwys na u brief van 19 Oktober.
Die tandarts met my na 'n ortodontis verwys.

     Verwante woorde

verwysing

     Vertalings

  Vertalings:    verwys
Engels: refer(en)
Nederlands: verwijzen(nl)