Afrikaans (af)

Voorsetsel
volgens

  Woordafbreking

vol•gens

  Voorsetsel

     Betekenisse

Gee 'n bron vir die gewewe redenasie; ooreenkomstig; soos gesê/verduidelik/verklaar is.

     Voorbeeldsinne

Volgens die weerburo gaan dit môre reën.
Fanus Rautenbach sê: "ons moet almal eendag sterwe, maar elkeen sterf volgens sy beroep."

     Verwante woorde

volg

     Vertalings

  Vertalings:    volgens
Engels: according to(en)
Nederlands: volgens(nl)