Trekker wat vore ploeg.

Afrikaans (af)

Voorsetsel
voor

  Uitspraak

    
(lêer)

  Voorsetsel

     Betekenisse

In posisie/tyd eerder as iets/iemand anders.

     Voorbeeldsinne

Kan ek voor jou in die ry staan?
Dié woord kom voor daai woord in die woordeboek.

     Antonieme

agter

     Vertalings

  Vertalings:    voor
Engels in front of(en)
Nederlands voor(nl)
Enkelvoud Meervoud
  voor     vore    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  voortjie     voortjies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Sloot, tipies in die grond vir die geleiding van water of die plant van sade.

     Voorbeeldsinne

Die tuinman grawe 'n voor om die aarbeie nat te lei.
Die boer ploeg vore om mielies te plant.

     Vertalings

  Vertalings:    voor
Engels furrow(en)
Nederlands voor(nl)