'n Vos.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  vos     vosse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vossie     vossies  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [fɔs]

  Woordafbreking

vos

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (dierkunde)   Vulpes vulpes, 'n roofdier met 'n bruinrooi pels en dik behaarde stert.
  2. (perdry) 'n Bruinrooi perd (vosperd).

     Voorbeeldsinne

  1. Die vos het 'n skaap gevang.
  2. Sy gryp haar vos aan die maanhare en galop weg. O, ek het 'n perd, 'n blink vosperd met 'n splinternuwe saal.

     Vertalings

  Vertalings:    vos
Engels: fox(en)
Frans: renard(fr) m
Nederlands: vos(nl)