Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   vroeg     vroeë     vroegs    
Vergrotend   vroeër     vroeërs  
Oortreffend   vroegste  

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Die tyd kort na die begin van iets.
  2. Voor die verwagte tyd.

     Voorbeeldsinne

  1. Hy het vroeg in die wedstryd gestruikel en geval.
  2. Sy het vroeg by die partytjie opgedaag.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: early(en)
Nederlands: vroeg(nl)