Afrikaans (af)

Voornaamwoord
wat

  Uitspraak

    
(lêer)

  Voornaamwoord

     Betekenisse

Om inligting of iemand se mening te vra.

     Voorbeeldsinne

Wat is jou naam?
Wat de duiwel gaan hier aan!
Wat ook al gebeur, ek is hier vir jou.

     Vertalings

  Vertalings:    wat
Engels: what(en)
Nederlands: wat(nl)
Russies: что(ru)