Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  is 
Verlede Tyd  ek    was
het gewees  
Onbepaalde wys wees   
Teenwoordige deelwoord synde   
Verlede deelwoord gewees
gewese, geweesde   

  Uitspraak

Hulp:IPA: [vɪəs]
    
(lêer)

  Werkwoord

     Betekenisse

1. Om te bestaan.
2. koppelwerkwoord wat 'n gelykheid uitdruk
3. hulpwerkwoord in die verlede tyd van die lydende vorm.

     Voorbeeldsinne

1. Daar is hoop.
2. Die lewe is nie lank nie.
3. Dit is deur hom geskryf.

     Vertalings

  Vertalings:    wees
Engels: be(en)
Frans: être(fr)
Nama: a
Nederlands: zijn(nl), wezen(nl)
Enkelvoud Meervoud
  wees     wese    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  wesie     wesies  

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Kind wat sy ouers verloor het.

     Voorbeeldsinne

Sien om na wese en weduwees in hulle verdrukking!

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: orphan(en)
Nederlands: wees(nl) m


Nederlands (nl)

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ʋes]
    
(lêer)

  Werkwoord

     Betekenisse

Wees! Die gebiedende wys van zijn.

  Werkwoord

     Betekenisse

  1. enkelvoud verlede tyd van wijzen

     Voorbeeldsinne

1.: Ik wees.
2.: Jij wees.
3.: Hij, zij, het wees.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord wees m/v wezen 
Verkleinwoord weesje weesjes

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Wees, 'n kind wat sy ouers verloor het.