Afrikaans (af)

  Selfstandige naamwoord

Enkelvoud Meervoud
  wentelbaan     wentelbane    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  wentelbaantjie     wentelbaantjies  

  Woordafbreking

wen•tel•baan

     Betekenisse

'n Bepaalbare roete wat 'n voorwerp volg ten opsigte van iets anders onder die invloed van wedersydse swaartekrag (en moontlik ander faktore).

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: orbit(en)
Frans: orbite(fr) v
Nederlands: omloopbaan(nl)