Afrikaans (af)

Afkorting
UTC

  Etimologie

'n Kompromie tussen die Engelse CUT (Coordinated Universal Time) en die Franse TUC (Temps universel coordonné) wat onderskeidelik vir "Universal Time Coordinated" en "Universel Temps Coordonné" staan.

  Afkorting

     Betekenisse

Gekoördineerde Universele Tyd. Tyd wat twee ure agter Suid-Afrikaanse Standaardtyd (SAST) is.

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor UTC.