Wiktionary:Frans

Frans is 'n Romaanse taal wat in Frankryk, België, Switserland en Kanada gepraat word.

Spellingswysiging van 1990 wysig

In 1990 is die Franse spelling deur die Académie Française op 'n beperkt aantal punte gewysig. Hierdie wysigings is amptelik, maar is seker nie deur iedereen aanvaar nie. Baie mense bly die 'tradisionele' spelling van voor 1990 volg. Op die Franse wikiwoordeboek is die tradisionele spelling selfs die standaard, maar die 'orthographe rectifié' word ook gewys.

Op ons wikiwoordeboek gebruik ons die sjablone:

{{-vroeg-fr-90-}} om van die huidige na die tradisionele spelling te verwys.
{{fr-trad}} om van die tradisionele na die huidige te verwys.