Wiktionary:GNU/FDL-lisensie


Die GNU/FDL-lisensie is 'n lisensie vir dokumentasie. Die lisensie is gepubliseer deur die Stigting vir Vrye Sagteware. Die inhoud van die Wikiwoordeboek val onder die voorwaardes van hierdie lisensie.

Die GNU-deel van die afkorting is 'n rekursiewe akroniem vir GNU's Not Unix. Die res verwys na die Engels vir Vrye Dokumentasie Lisensie.

Meer inligting wysig

Sien Wikipedia vir meer inligting oor GNU/FDL-lisensie.