Wiktionary:Sjabloonwysigings

Voorstelle vir die wysiging van sjablone word hier gelys.

Voorgestel wysig

Ou sjabloon Voorstel Motivering Status Opmerkings
{{-sinv.w-}} {{sinonieme}} Vereenvoudig, soortgelyk aan {{antonieme}}. Onder oorweging. Sien bespreking onder.
{{-m-}}, {{-f-}}, {{-n-}}, {{-fm-}} ens. Afskaf en vervang deur {{m}} ens. wat in die woord/vorm-blokke regs ingevoeg word Die sjablone skep 'n vlak-2-opskrif sonder enige inhoud Besig met implementering. Sien bv. aankomst
Alle sjablone wat grammatikale inligtings verskaf Die formaat standaard maak soos m, v met <span {{gramm.styl}}></span> Dit maak die onderskeid met konteks-labels beter duidelik Besig met implementering. Sien bv. die eienskappe-seksie van worden
{{-plek-}} Gaan ons -af-plek- ens skep om dit in kategorieë te plaas? Daar is talle van daai bls. wat nou nie in 'n taal- kategorie sit nie. Gaan ons toponieme onderskei na land, stad ens.? (En hoe) Dit kan fout loop as jy ouder tale het. In Middelnederlands is Amstelredam 'n dorp en nie 'n stad nie en lande het ook anders gewees. Besig met implementering.
{{-uitspraak-}} 'n nuwe sjabloon skep wat makeliker inskrywings moontlik maak Wat ek nou moet skryf om 'n IPA en 'n oudio in te voeg is 'n gemors. Moet dit eintlik IFA wees? Kan IPA en oudio in een sjabloon ondergebring word met wat #if indien daar geen geluid is? In Nederlands is nou prakties iedere woord ingespreek, dus daar wil ek dit graag standaard inskryf. Besig met implementering. 'n Eerste poging {{woordklank}} sien voorbeeld op sandbak. Ek is noe gelukkig met die hulpdingie nie,

Uitgevoer wysig

Ou sjabloon Voorstel Motivering Status Opmerkings
{{-afgekort-}} {{-afkorting-}} Gebruik {{afkorting}} om afkortings vir inskrywings te lys en {{-afkorting-}} (hoër vlak) om 'n hele inskrywings as 'n afkorting te klassifiseer.   Uitgevoer - 26 Oktober 2017
{{lettergrepe}} {{-woordafbreking-}} Dié is 'n opskrifsjablooon en moet met 'n koppelteken begin en eindig. Gebruik woordafbreking soos op Nederlandse wiktionary, nl:Sjabloon:-syll-.   Uitgevoer - 26 Oktober 2017
{{-af-s.nw-}} ens. idem Fleksibel maak met #if soos {{-nl-b.nw-}}. Anders toon dit dikwels net leë hokkies   Uitgevoer op 29 Oktober 2017. Dankie ‎Jcwf!
{{refs}}, {{-verwys-}} {{verwysings}} Vereenvoudig. Moet tegnies -verwysings- wees.   Aangestuur - 5 November 2017
{{etimologie}} {{-etimologie-}} Dié is 'n opskrifsjablooon en moet met 'n koppelteken begin en eindig.   Uitgevoer - 25 November 2017
{{-sino-}} {{sinonieme}} Vereenvoudig, soortgelyk aan {{antonieme}}.   Uitgevoer - 25 November 2017
{{-verw.w-}} {{verwant}} Vereenvoudig, soortgelyk aan {{afgeleid}}.   Uitgevoer - 25 November 2017
{{-woord-}} Skrap of wysiging en uitbreiding? Sien bespreking onder. Hou, funksie is verander om die woord in 'n blokkie aan te dui.
{{-wisv2-}} {{wv.}} Afkoring vir wisselvorm(e).   Uitgevoer - 25 November 2017
{{-af-}}, {{-nl-}}, ens. {{=af=}}, {{=nl=}}, ens.
Of dalk {{=afr=}}, {{=nld=}}?
Topvlaksjablone soos op nl.wikt. Dit is tans onmoontlik om programmaties tussen tale te onderskei, wat beteken dat ons nie woordelyste en woordeboeke van die inskrywing hier kan genereer nie.   Uitgevoer - 7 Januarie 2018
{{-wisv-}} {{wissel}} Nie 'n opskrifsjabloon nie.   Uitgevoer - 13 Januarie 2018
{{letterwoord}} {{-letterwoord-}} 'n Opskrifsjabloon.   Uitgevoer - 2 Februarie 2018

Bespreking wysig

Aanhef en besluit? wysig

Sou dit sin hê om etimologie, uitspraak, ander skrif en ander goeters wat algemeen oor die woord gaan saam te vat onder 'n opskrif soos "Algemeen" en die etim / uitspraak / -arab- sjablone derde vlak te maak. Dieselfde vir die goeters aan die slot soos verwysing en -info-. Anders oorheers hulle in die TOC. Ek dink die TOC sou beter kan uitsien as:

Afrikaans
[+]Aanhef / Woordontleding
[+]Selfstandige naamwoord
[+]Werkwoord
[+]Slot

Jcwf (kontak) 17:38, 2 November 2017 (UTC)[antwoord]

Ek hou daarvan! Sal dit sin maak om die woordsoorte op te skuif, sodat die betekenisse voor die etimologieë staan? Miskien iets soos:
Afrikaans
[+]Selfstandige naamwoord
[+]Werkwoord
[+]Woordontleding

Groete. Naudefj (kontak) 05:37, 3 November 2017 (UTC)[antwoord]

Hmm, ja, dis eenvoudiger, nê? Jcwf (kontak) 14:27, 3 November 2017 (UTC)[antwoord]
Ek is nie heeltemal gelukkig met "woordontleding" nie. Uitspraak, ander alfabette of etimologie het min met ontleding te maak dink ek.
Geen probleem, is "Woordomskrywing" beter? Groete. Naudefj (kontak) 14:58, 3 November 2017 (UTC)[antwoord]
Ek het dit in 'n nuwe sjabloon {{-omskr-}} gegiet en op zaag as voorbeeld in uitvoering gebring. Jcwf (kontak) 17:15, 12 November 2017 (UTC)[antwoord]

{{-sinv.w-}} wysig

Daar is baie meer verwante woorde as woorde wat werklik sinoniem is. jf.

Dit is seker so, maar die opskrif lui "Sinonieme". So, wat is dit nou eintlik? Groete. Naudefj (kontak) 18:55, 29 Oktober 2017 (UTC)[antwoord]
Sinonieme is woorde wat uitgewissel kan word sonder dat dit saak maak. Daar is 'n grys gebied omdat dikwels die betekenis wel dieselfde is maar nie die register nie. Die een woord is bv. deftiger as die ander een.
Sal dit werk as ons dit na {{verwant}} verander? Groete. Naudefj (kontak) 08:45, 5 November 2017 (UTC)[antwoord]

{{-woord-}} wysig

Op baie wikti's word die bladsynaam herhaal onder elke -b.nw-, -s.nw- opskrif -dikwels met byvoeging van die woordgeslag of so- omdat op 'n bladsy met talle inskrywings die bladsytitel nie altyd sigbaar is nie. Manie het dit aanvanklik nie nodig gevind nie, omdat die woord en sy spelling dikwels wel in die vormblokkies regs gesien kan word. Maar later het hy hierdie -woord- sjabloon ingevoer wat 'n taamlik snaakse hangende blokkie oplewer vir woorde wat net een vorm het soos en. Jcwf (kontak)

Miskien kan ons vir eers die snaakse blokkie uithaal en die sjabloon behou. Sou ons later die woord wou herhaal, kan ons net die sjabloon wysig. Groete. Naudefj (kontak) 08:47, 5 November 2017 (UTC)[antwoord]
Hou vir eers, funksie is verander om die woord in 'n blokkie aan te dui. Groete. Naudefj (kontak) 07:48, 12 November 2017 (UTC)[antwoord]
Wat my betref kan dit nou bly. Dit kan selfs handig wees om goeters as genus by te voeg. Jcwf (kontak) 03:53, 13 November 2017 (UTC)[antwoord]

{{detail}} wysig

Manie het soms uiters lang beskrywings van uitsprake (sien 'n Spaanse woord soos aerolínea) of spellinggeskiedenis met baie herhalings geskep en dit sien taamlik afskrikkend uit. Ek het hierdie sjabloon geskep om die leser die keuse te gee of hy/sy dit regtig wil sien of nie. Om dit te skrap is eintlik 'n bietjie jammer. Dit bevat mos baie detail, maar nie altyd dié goeters wat 'n leser gewoonlik sal soek nie. Gedagtes? Jcwf (kontak) 22:48, 14 Maart 2018 (UTC)[antwoord]