• Tuis
  • Lukraak
  • Meld aan
  • Voorkeure
Donate Now If this site has been useful to you, please give today.
  • Inligting oor Wiktionary
  • Vrywaring
Wiktionary

aalbessie

  • Taal
  • Hou dop
  • Wysig
Aalbessies.

Inhoud

  • 1 Afrikaans (af)
    • 1.1 Uitspraak
    • 1.2 Met Arabiese letters
    • 1.3 Selfstandige naamwoord
      • 1.3.1     Betekenisse
      • 1.3.2     Afgeleide woorde
      • 1.3.3     Vertalings

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aalbessie    aalbessies  

Uitspraak

IPA: [ˈɑːɫbesi], meervoud: [ˈɑːɫbesis]

Met Arabiese letters

آلْبَِسِي , meervoud: آلْبَِسِیسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Rooi, swart of wit, sappige vrug wat in trosse groei aan die struik (Ribes).

    Afgeleide woorde

swartaalbessie, witaalbessie, rooi-aalbessie

    Vertalings

  Vertalings:    aalbessie
Deens: ribs(da)
Duits: Johannisbeere(de), (Oostenryks:) Ribisel(de)
Engels: currant(en)
Esperanto: ribo(eo)
Faroëes: ribs(fo)
Frans: (swartbessie:) cassis(fr), (witaalbessie:) groseille blanche(fr), (rooi-aalbessie:) groseille rouge(fr)
Italiaans: ribes(it)
Latyn: ribes(la)
Nederlands: aalbes(nl)
Noors: rips(no)
Russies: smorodina(ru)
Spaans: grosella(es)
Sweeds: vinbär(sv)
Yslands: garðaber(is)
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=aalbessie&oldid=203976"
Last edited on 2 Desember 2018, at 09:34

Languages

    • English
    • Eesti
    • Français
    • Malagasy
    • Nederlands
    • Русский
    • Sängö
    Wiktionary
    • Wikimedia Foundation
    • Powered by MediaWiki
    • Die bladsy is laas op 2 Desember 2018 om 09:34 bygewerk.
    • Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld.
    • Privaatheidsbeleid
    • Inligting oor Wiktionary
    • Vrywaring
    • Gedragskode
    • Ontwikkelaars
    • Statistieke
    • Koekieverklaring
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Rekenaarweergawe