Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bied aan   
(in bysin)   ... dat ek  aanbied 
Verlede Tyd  ek   het aangebied        

  Woordafbreking

aan•ge•bied

  Werkwoord

     Betekenisse

Verlede deelwoord van aanbied; beskikbaar gestel; vir ander vertel het.

     Voorbeeldsinne

  1. Hy het die die motor teen betaling aangebied. Hy het geldelike hulp aangebied.
  2. Terwyl die onderwyser sy lesing aangebied het, gaan die skoolklok af. Is daar 'n lys van universiteite wat lesings, eksamens en kommunikasie in Afrikaans aangebied het?

     Vertalings

  Vertalings:   Beskikbaar gestel
Engels: offered(en), gave(en)
Nederlands: aangeboden(nl)
  Vertalings:   Vir ander vertel het
Engels: presented(en)
Nederlands: aangeboden(nl)